Orange river flood update 5 March 2023 water level dropping fast, and a quick visit to baboon island



Checking up on the troop of baboons stuck on an Island in the flooded Orange river as well as look at how the flood is subsiding .

source

36 thoughts on “Orange river flood update 5 March 2023 water level dropping fast, and a quick visit to baboon island”

  1. Contemplating the legal implication. Can The People now sue the Minister of Water Affairs? Thanks for your excellent edutainment, Jors. Pity you don't have a RF 100-500mm L series lens to employ.

    Reply
  2. Thank you for the interesting video. I guess the leopards keep their numbers in control as their interbreeding isn’t good?
    Do you have a big problem with them stealing your dates or figs?
    Have a wonderful Sunday with the family. Love from PE

    Reply
  3. Middag Jors, dit lyk vir my daardie spul kan lekker gebruik maak van die oop grond/sand kol. Dit is seker baie aangenaam vir hulle om in die son te sit, die res van die eiland lyk heeltemal oorgroei van die bome. Ek het gedink hulle is taamlik veilig daar, sal die luiperde deur die water om by hulle te kom kos soek sodoende kan die bobbejane ook maar deur die rivier berg se kant toe om ander kos soorte te soek en eet. Dit sal seker 'n paar weke neem om hulle dop te hou om 'n opsomming te maak. Dit lyk nie of daar veel grond vir die ape is nie, meesal net bome!! Dankie vir die tyd om vir ons die diere te wys op die twee eilande, die boom soorte wat daar groei is baie welig en besonders.Geniet die komende week hoop alles verloop vlot.

    Reply
  4. Môre Jorsie, dankie vir die "updates". Maar ai toggie , daai Ingels net te erg om te verteer. Kan jy nie maar iemand kry om die nodige praatwerk en taal redigering te doen nie. Daai baboon "troeps" darem net te komies , om die minste te sê 🙈🙈

    Reply
  5. Baie dankie Jors weereens vir die insiggewende inligting. Veral oor die loslaat van water uit die Vaaldam. hmmm.🤔 Bly om te sien die bobbejane is veilig en gelukkig. Dankie ook aan jou wat jou kosbare rustyd opoffer om ons dorpsjapies van inligting te voorsien. Groetnis.

    Reply
  6. Jors, op baie van die videos wat ek op die "beauty of africa" kanaal sien is die damme se kanale aan die kante droog, moet daar nie water daar loop as die turbines loop nie? Dankie vir al die videos, ons geniet dit.

    Reply
  7. Hi. where exactly is the footage taken from? I'm due to go to the richtersveld in a month. Campsite is currently under flood.. What is anyone's guess on the water level in a month?

    Reply

Leave a Comment